Blog

Art – Design and Composition

We’re thrilled to introduce an exciting new course designed especially for high school art enthusiasts! Art – Design and Composition. This multifaceted course offers students a deep dive into the essential elements of composition and design, while also introducing them to influential artists, styles, and creative concepts that have shaped the art world. Who is […]

Explore More

High School Bible Course Year 2+3 – Alternative option

This is the courses my teens used in their Gr 10 and 11 years for Bible. It counted a 0.5 credit per year, as an elective for the American Homeschool Diploma. If you choose to, you could combine the two years into one for a full credit, however the work might be too advanced or […]

Explore More

Maansand!

Maansand. Nee, dis nie iets wat jy net op die maan kry nie. En nee, dis ook nie eetbaar nie… alhoewel, as jy produkte uit julle kruidenierskas gebruik om dit te maak, behoort jou kinders niks oor te kom as hulle ‘n bietjie daarvan proe nie.

Explore More

Veels Geluk! Verjaarsdae oor die Wêreld

Daar is regtig baie interessante en unieke verjaarsdagtradisies wat reg oor die wêreld gevier word. Elke kultuur het sy eie manier om ‘n kind se verjaarsdag spesiaal te maak – soms met koeke, speletjies of selfs met ‘n simboliese seremonie. Hier is ‘n paar voorbeelde van verskillende lande:

Explore More

Vasvrae: die Hidrosfeer

Hoeveel weet jy van die hidrosfeer? Kan jy al die vrae reg antwoord?As jy klaar al die vrae geantwoord het, vind die antwoorde heel onder.

Explore More

Die Hidrosfeer

Waar kom ons water vandaan? Ons gebruik almal elke dag water. Van kosmaak tot fabrieke het ons almal water nodig. Daarsonder kan ons nie lewe nie. Kom ons leer van die hidrosfeer!

Explore More

Elementary Bible Course 1

We are excited to introduce our Elementary Bible Course to you! This bible course is created for a homeschool set up and is suitable for Gr. 1-5 (7-11 years) students. This 1 year course is available as a pdf and online course. It consists of 32 weeks, and will work for a 4 or 5 […]

Explore More

Personal Finance helps

The world of personal finance can be daunting, even for adults, yet it is something most of us have conquered somewhere in our lives. The task of setting one’s kids up with the essential knowledge and skills they need to step out into the world, can leave one with an overwhelming feeling. Below is a […]

Explore More

Groei Kristalle

Ons fokus hierdie jaar op aardwetenskappe in ons “wetenskap-klas”. Nadat ons geleer het van die aarde se ontwerp, of hoe hulle vermoed die aarde aanmekaar gesit is, het ons geleer van vulkane, klippe, berge en grotte. Ons het ook geleer van kristalle, soos diamante, edelgesteentes en kwarts, wat vorm uit oplossings van minerale. Kristalle vorm […]

Explore More

Antieke Inkas

Vandag ontdek ons die antieke wêreld van die Inkas, een van die groot antieke beskawings in die geskiedenis van Suid-Amerika.

Explore More

Welcome to HappyDooDa!

Contact Info.

info@happydooda.co.za

Quick Links.

© 2025 HappyDooDa