Hoeveel weet jy van Antieke Griekeland? Kan jy al die vrae reg antwoord? As jy klaar al die vrae geantwoord het, vind die antwoorde heel onder.
Explore MoreKom leer saam oor die lank vergete wêreld van Antieke Griekeland! Ons gaan leer van die geboorte van toneelspel, die filosowe van ouds, mites, gode, helde en die ontstaan van demokrasie. Antieke Griekeland is ‘n skatkis van wonder en ontdekking.
Explore MoreHoeveel weet jy van soogdiere? Kan jy al die vrae reg antwoord? As jy klaar al die vrae geantwoord het, vind die antwoorde heel onder.
Explore MoreNet soos ons dinge kan opdeel in groepe van dieselfde kleure of dinge wat dieselfde vorm het, het wetenskaplikes alle lewende dinge in groepe gedeel wat soortgelyke eienskappe het. Hulle het begin deur alles wat lewendig is by mekaar te sit, daarna het hulle opgemerk dat daar diere en plante is en dit in die […]
Explore MoreOns tuisskool al vir baie lank. Ons is nog nie dwarsdeur deur die hele skoolloopbaan nie, maar is reeds met al ons kinders deur die eerste jare van die “formele” skoolera in hulle lewens. Ons het al vir vele jare getuisskool voor die pandemie die wêreld omgekeer het.
Explore MoreHoeveel weet jy van reptiele? Kan jy al die vrae reg antwoord? As jy klaar al die vrae geantwoord het, vind die antwoorde heel onder.
Explore MoreHoeveel weet jy van voëls? Kan jy al die vrae reg antwoord? As jy klaar al die vrae geantwoord het, vind die antwoorde heel onder.
Explore MoreNet soos ons dinge kan opdeel in groepe van dieselfde kleure of dinge wat dieselfde vorm het, het wetenskaplikes alle lewende dinge in groepe gedeel wat soortgelyke eienskappe het. Hulle het begin deur alles wat lewendig is by mekaar te sit, daarna het hulle opgemerk dat daar diere en plante is en dit in die […]
Explore MoreDruk hier om af te spring na die Afrikaanse artikel onder. Making a mess to explore science.
Explore More