King Solomon is one of the best known kings in the Bible. He was rich and wise and had everything a human could desire. What can we learn from him? Here are some bible object lessons to share with kids:
Koning Salomo is een van die bekendste konings in die Bybel. Hy was ryk en wys en het alles gehad wat ‘n mens kon begeer. Wat kan ons van hom leer? Hier is ‘n paar Bybel-objeklesse om met kinders deur te werk:


An object lesson using a gold crown, fake coins/costume jewelry, and a hidden Bible inside to show that wisdom and knowing God are worth more than physical wealth.
‘n Objekles met ‘n goue kroon, vals muntstukke/ kostuumjuweliersware en ‘n versteekte Bybel om te wys dat wysheid en die kennis van God meer werd is as fisiese rykdom.
The Focus: Solomon’s incredible wealth vs. why it ultimately didn’t satisfy him.
The Objects: A beautifully decorated “gold” crown (shiny plastic or cardboard covered in foil), a pile of play money / costume jewelry, and a dark cloth or garbage bag.
The Scripture: 1 Kings 10:14-29
The Lesson:
The Takeaway: Riches fade and cannot satisfy our hearts. Solomon had everything the world could offer, but learned that the fear of the Lord is the only thing that truly lasts.
______________________
Die Fokus: Salomo se ongelooflike rykdom teenoor hoekom dit hom uiteindelik nie kon tevrede stel nie.
Die Voorwerpe: ‘n Pragtig versierde “goue” kroon (blink plastiek of karton bedek met foelie), ‘n hoop speelgeld / kostuumjuweliersware, en ‘n donker lap of swartsak.
Die Skrifgedeelte: 1 Konings 10:14-29
Die Les:
Die Gevolgtrekking: Rykdom vervaag en kan nie ons harte bevredig nie. Salomo het alles gehad wat die wêreld kon bied, maar het geleer dat die vrees van die Here die enigste ding is wat werklik hou.


An object lesson using a box and a hidden object to demonstrate how she came to test Solomon with hard questions, showing kids that it’s okay to bring our hardest questions to God.
‘n Objekles, met ‘n boks en ‘n versteekte voorwerp, om te demonstreer hoe sy Salomo met moeilike vrae getoets het, en so wys ons vir kinders dat ons ons moeilikste vrae na God toe kan bring.
The Focus: The Queen coming to test Solomon with hard questions, and how we can bring our questions to God.
The Scripture: 1 Kings 10:1-13
The Objects: A sealed, opaque box containing something heavy/unusual (like a massive rock or an intricate puzzle), a magnifying glass, and a Bible.
The Lesson:
The Takeaway: The Queen of Sheba sought out the truth with all her heart. In the same way, we don’t have to guess about life or hide our hard questions; we can bring them straight to God and receive answers through His Word.
________________________
Die Fokus: Die Koningin van Skeba wat Salomo met moeilike vrae kom toets, en hoe ons ons vrae na God kan bring.
Die Skrifgedeelte: 1 Konings 10:1-13
Die Voorwerpe: ‘n Verseëlde, ondeursigtige boks wat iets swaar/ongewoons bevat (soos ‘n massiewe rots of ‘n ingewikkelde legkaart), ‘n vergrootglas en ‘n Bybel.
Die Les:
Die Gevolgtrekking: Die Koningin van Skeba het die waarheid met haar hele hart gesoek. Net so hoef ons nie oor dinge van die lewe te raai of ons moeilike vrae weg te steek nie; ons kan dit direk na God toe bring en die antwoorde in Sy Woord vind.