Eponieme
Ek het vandag geleer van eponieme. Dit is woorde wat afgelei is van iemand se naam en het gewoonlik iets te doen met wat die persoon uitgevind, gevind of gedoen het. Mens is nooit te oud om iets te leer nie. Die lys hieronder is saamgestel deur AI, so daar mag dalk foute wees. Ek […]
Explore More