Vasvrae: Insekte
Hoeveel weet jy van insekte? Kan jy al die vrae reg antwoord? As jy klaar al die vrae geantwoord het, vind die antwoorde heel onder.
Explore MoreHoeveel weet jy van insekte? Kan jy al die vrae reg antwoord? As jy klaar al die vrae geantwoord het, vind die antwoorde heel onder.
Explore MoreNet soos ons dinge kan opdeel in groepe van dieselfde kleure of dinge wat dieselfde vorm het, het wetenskaplikes alle lewende dinge in groepe gedeel wat soortgelyke eienskappe het. Hulle het begin deur alles wat lewendig is by mekaar te sit, daarna het hulle opgemerk dat daar diere en plante is en dit in die […]

Explore More
Few people know, but before I became a mom and homeschool educator, I used to be an interior designer. It is vastly different to an interior decorator and easily confused, for that reason it is sometimes now called interior architecture.
Explore More
In hierdie studie van Suid-Afrika se geskiedenis gaan jy leer van mense wat deel was daarvan om Suid-Afrika te maak wat dit vandag is. Van die mense het jy reeds dalk ontmoet en ander sal binnekort nuwe kennisse word. Hierdie is ‘n jaar kursus en kan ‘n half krediet tel vir die Amerikaanse Hoërskool Diploma. Elke week […]
Explore More
Ek word gereeld gevra deur mamma’s: “watter hulpmiddels hulle kan gebruik vir hulle voorskoolse kinders?” of “Wat behoort hulle kinders te leer?” Met “voorskoolse kind” word bedoel die kind van 0-5 jaar. Graad R is gewoonlik die jaar waarin die kind 6 jaar oud word, dis die jaar waarin daar gereed gemaak word vir skool. […]
Explore MoreToe my kinders kleiner was het ek ‘n graad R program vir hulle uitgewerk. Een van die dinge wat ek gemaak het was die muurkaarte vir elke tema wat ons behandel het. Elke muurkaart het bypassende prente, woordeskat woorde en ‘n gediggie. Die muurkaarte is beskikbaar in ons aanlyn winkel en slegs beskikbaar as ‘n […]
Explore More
Seeskilpaaie is reptiele. Hulle is koudbloedig, lê eiers, het ‘n skubberige vel, en haal asem met longe. Seeskilpaaie is reptiele. Hulle is: koudbloedig,lê eiers,het ‘n skubberige vel,en haal asem met longe.
Explore More
Deel van die reekse Materie en Elektrisiteit. Alle vastestowwe, vloeistowwe en gasse bestaan uit materie of miljoene klein deeltjies, hierdie deeltjies word atome genoem. Verskillende stowwe is saamgestel uit verskillende atome. Die periodieke tabel gee vir ons inligting oor elke soort stof en die atome waaruit dit bestaan.
Explore More