Antieke Mesopotamia
Vandag leer ons oor Antieke Mesopotamië, ‘n plek wat bekend staan as die wieg van beskawing, natuurlik omdat dit beweer word dat die eerste beskawings daar ontstaan het.
Explore MoreVandag leer ons oor Antieke Mesopotamië, ‘n plek wat bekend staan as die wieg van beskawing, natuurlik omdat dit beweer word dat die eerste beskawings daar ontstaan het.
Explore MoreHoeveel weet jy van Antieke Mesopotamië? Kan jy al die vrae reg antwoord? As jy klaar al die vrae geantwoord het, vind die antwoorde heel onder.
Explore MoreHoeveel weet jy van Antieke China? Kan jy al die vrae reg antwoord? As jy klaar al die vrae geantwoord het, vind die antwoorde heel onder.
Explore MoreWelkom by die fassinerende wêreld van Antieke China! ‘n Land vol hoë berge, vloeiende riviere en besige stede wat wemel. Antieke China is een van die oudste beskawings ter wêreld, met ‘n geskiedenis wat meer as 5 000 jaar terug dateer! Van die Groot Muur wat oor die landskap strek tot ongelooflike uitvindings soos papier, […]
Explore MoreAlle slakke is weekdiere, dit beteken hulle is sagte diertjies wat nie ‘n ruggraat of bene in hulle lywe het nie. Verder het weekdiere baie keer ‘n dop of skulp, maar nie altyd nie, en hulle bly in vogtige plekke soos die see, damme, mere of tuine. Ander weekdiere is mossels, oesters, seekatte, en inkvisse.
Explore MoreHoeveel weet jy van Antieke Indusvallei? Kan jy al die vrae reg antwoord? As jy klaar al die vrae geantwoord het, vind die antwoorde heel onder.
Explore MoreDie Indusvallei-beskawing, ook bekend as die Harappan-beskawing, was een van die oudste beskawings ter wêreld. Nie baie is bekend oor die antieke beskawing nie. Dit het ontstaan omstreeks 3300-1300 vC in wat nou die hedendaagse Pakistan en Noordwes-Indië is in die Indusrivier-vallei.
Explore MoreHoeveel weet jy van Antieke Romeine? Kan jy al die vrae reg antwoord? As jy klaar al die vrae geantwoord het, vind die antwoorde heel onder.
Explore MoreHoeveel weet jy van Antieke Griekeland? Kan jy al die vrae reg antwoord? As jy klaar al die vrae geantwoord het, vind die antwoorde heel onder.
Explore More