Tag: skool

Antieke Griekeland

Kom leer saam oor die lank vergete wêreld van Antieke Griekeland! Ons gaan leer van die geboorte van toneelspel, die filosowe van ouds, mites, gode, helde en die ontstaan van demokrasie. Antieke Griekeland is ‘n skatkis van wonder en ontdekking.

Explore More

Muurkaarte

Toe my kinders kleiner was het ek ‘n graad R program vir hulle uitgewerk. Een van die dinge wat ek gemaak het was die muurkaarte vir elke tema wat ons behandel het. Elke muurkaart het bypassende prente, woordeskat woorde en ‘n gediggie. Die muurkaarte is beskikbaar in ons aanlyn winkel en slegs beskikbaar as ‘n […]

Explore More

Welcome to HappyDooDa!

Contact Info.

info@happydooda.co.za

Quick Links.

© 2025 HappyDooDa