Tag: reptiel

Vasvrae: Reptiele

Hoeveel weet jy van reptiele? Kan jy al die vrae reg antwoord? As jy klaar al die vrae geantwoord het, vind die antwoorde heel onder.

Explore More

Reptiele

Net soos ons dinge kan opdeel in groepe van dieselfde kleure of dinge wat dieselfde vorm het, het wetenskaplikes alle lewende dinge in groepe gedeel wat soortgelyke eienskappe het. Hulle het begin deur alles wat lewendig is by mekaar te sit, daarna het hulle opgemerk dat daar diere en plante is en dit in die […]

Explore More

Seeskilpaaie

Seeskilpaaie is reptiele. Hulle is koudbloedig, lê eiers, het ‘n skubberige vel, en haal asem met longe. Seeskilpaaie is reptiele. Hulle is: koudbloedig,lê eiers,het ‘n skubberige vel,en haal asem met longe.

Explore More

Welcome to HappyDooDa!

Contact Info.

info@happydooda.co.za

Quick Links.

© 2025 HappyDooDa