Tag: mense

Soogdiere

Net soos ons dinge kan opdeel in groepe van dieselfde kleure of dinge wat dieselfde vorm het, het wetenskaplikes alle lewende dinge in groepe gedeel wat soortgelyke eienskappe het. Hulle het begin deur alles wat lewendig is by mekaar te sit, daarna het hulle opgemerk dat daar diere en plante is en dit in die […]

Explore More

Suid-Afrika se geskiedenis

In hierdie studie van Suid-Afrika se geskiedenis gaan jy leer van mense wat deel was daarvan om Suid-Afrika te maak wat dit vandag is. Van die mense het jy reeds dalk ontmoet en ander sal binnekort nuwe kennisse word. Hierdie is ‘n jaar kursus en kan ‘n half krediet tel vir die Amerikaanse Hoërskool Diploma. Elke week […]

Explore More

Welcome to HappyDooDa!

Contact Info.

info@happydooda.co.za

Quick Links.

© 2025 HappyDooDa