Wat is Materie?
Alles waaraan jy kan dink in hierdie wêreld van ons is gemaak uit materie of klein deeltjies: die rekenaar of telefoon waarop jy hierdie lees, die kos wat ons eet en selfs die lug wat ons in-asem. Alle lewende en nie-lewende dinge bestaan uit materie. Materie se definisie is: enige iets wat spasie opneem en […]
Explore More