Tag: Leer meer

Antieke China

Welkom by die fassinerende wêreld van Antieke China! ‘n Land vol hoë berge, vloeiende riviere en besige stede wat wemel. Antieke China is een van die oudste beskawings ter wêreld, met ‘n geskiedenis wat meer as 5 000 jaar terug dateer! Van die Groot Muur wat oor die landskap strek tot ongelooflike uitvindings soos papier, […]

Explore More

Slakke

Alle slakke is weekdiere, dit beteken hulle is sagte diertjies wat nie ‘n ruggraat of bene in hulle lywe het nie. Verder het weekdiere baie keer ‘n dop of skulp, maar nie altyd nie, en hulle bly in vogtige plekke soos die see, damme, mere of tuine. Ander weekdiere is mossels, oesters, seekatte, en inkvisse.

Explore More

Antieke Indusvallei-beskawing

Die Indusvallei-beskawing, ook bekend as die Harappan-beskawing, was een van die oudste beskawings ter wêreld. Nie baie is bekend oor die antieke beskawing nie. Dit het ontstaan ​​​​omstreeks 3300-1300 vC in wat nou die hedendaagse Pakistan en Noordwes-Indië is in die Indusrivier-vallei.

Explore More

Vasvrae: Soogdiere

Hoeveel weet jy van soogdiere? Kan jy al die vrae reg antwoord? As jy klaar al die vrae geantwoord het, vind die antwoorde heel onder.

Explore More

Soogdiere

Net soos ons dinge kan opdeel in groepe van dieselfde kleure of dinge wat dieselfde vorm het, het wetenskaplikes alle lewende dinge in groepe gedeel wat soortgelyke eienskappe het. Hulle het begin deur alles wat lewendig is by mekaar te sit, daarna het hulle opgemerk dat daar diere en plante is en dit in die […]

Explore More

Vasvrae: Reptiele

Hoeveel weet jy van reptiele? Kan jy al die vrae reg antwoord? As jy klaar al die vrae geantwoord het, vind die antwoorde heel onder.

Explore More

Vasvrae: Voëls

Hoeveel weet jy van voëls? Kan jy al die vrae reg antwoord? As jy klaar al die vrae geantwoord het, vind die antwoorde heel onder.

Explore More

Welcome to HappyDooDa!

Contact Info.

info@happydooda.co.za

Quick Links.

© 2025 HappyDooDa