Tag: diere

Brilpikkewyne

Pikkewyne is voëls wat nie kan vlieg nie, maar wel onder die water kan swem. Hulle kan tot 2 ½ minute hulle asem ophou en tussen 50 en 130m diep duik. Pikkewyne is soos duikbote in die water en beweeg baie vining teen 3-19km/h. Hulle gebruik hulle vlerke om te swem en hulle voete om […]

Explore More

Gorillas

Gorillas is inteligente, vredeliewende diere wat naby verwant aan die mens is. Hulle ervaar emosies en het ‘n goeie geheue.

Explore More

Welcome to HappyDooDa!

Contact Info.

info@happydooda.co.za

Quick Links.

© 2025 HappyDooDa