Antieke Inkas
Vandag ontdek ons die antieke wêreld van die Inkas, een van die groot antieke beskawings in die geskiedenis van Suid-Amerika.
Explore MoreVandag ontdek ons die antieke wêreld van die Inkas, een van die groot antieke beskawings in die geskiedenis van Suid-Amerika.
Explore MoreVandag ontdek ons die antieke Majas. Alhoewel hulle gebied naby die Asteke s’n was, was dit twee afsonderlike beskawings. Hulle het baie lank voor die Asteke gelewe en hulle beskawing is anders regeer en meer suid geleë as die Asteke s’n.
Explore MoreVandag ontdek ons die antieke beskawing van die Asteke. Dit was ‘n beskawing wat groot tempels gebou het, balspeletjies gespeel het en ‘n ryk mitologie met vele gode gehad het. Ons reis na Meso-Amerika, waar hierdie merkwaardige beskawing floreer het.
Explore MoreVandag leer ons oor Antieke Mesopotamië, ‘n plek wat bekend staan as die wieg van beskawing, natuurlik omdat dit beweer word dat die eerste beskawings daar ontstaan het.
Explore MoreHoeveel weet jy van Antieke Mesopotamië? Kan jy al die vrae reg antwoord? As jy klaar al die vrae geantwoord het, vind die antwoorde heel onder.
Explore MoreHoeveel weet jy van Antieke China? Kan jy al die vrae reg antwoord? As jy klaar al die vrae geantwoord het, vind die antwoorde heel onder.
Explore MoreWelkom by die fassinerende wêreld van Antieke China! ‘n Land vol hoë berge, vloeiende riviere en besige stede wat wemel. Antieke China is een van die oudste beskawings ter wêreld, met ‘n geskiedenis wat meer as 5 000 jaar terug dateer! Van die Groot Muur wat oor die landskap strek tot ongelooflike uitvindings soos papier, […]
Explore MoreHoeveel weet jy van Antieke Indusvallei? Kan jy al die vrae reg antwoord? As jy klaar al die vrae geantwoord het, vind die antwoorde heel onder.
Explore MoreHoeveel weet jy van Antieke Griekeland? Kan jy al die vrae reg antwoord? As jy klaar al die vrae geantwoord het, vind die antwoorde heel onder.
Explore More