Hoeveel weet jy van voëls? Kan jy al die vrae reg antwoord?
As jy klaar al die vrae geantwoord het, vind die antwoorde heel onder.
[…]Hoeveel weet jy van voëls? Kan jy al die vrae reg antwoord?
As jy klaar al die vrae geantwoord het, vind die antwoorde heel onder.
[…]Net soos ons dinge kan opdeel in groepe van dieselfde kleure of dinge wat dieselfde vorm het, het wetenskaplikes alle lewende dinge in groepe gedeel wat soortgelyke eienskappe het. Hulle het begin deur alles wat lewendig is by mekaar te sit, daarna het hulle opgemerk dat daar diere en plante is en dit in die afsonderlike groepe geplaas. So het dit aangegaan totdat hulle tussen gewerwelde diere en ongewerwelde diere onderskei het. Gewerwelde diere kan in 5 hoof groepe opgedeel word: soogdiere, voëls, reptiele, visse, en amfibieë.
Ons leer in hierdie artikel van voëls.
[…]Net soos ons dinge kan opdeel in groepe van dieselfde kleure of dinge wat dieselfde vorm het, het wetenskaplikes alle lewende dinge in groepe gedeel wat soortgelyke eienskappe het. Hulle het begin deur alles wat lewendig is by mekaar te sit, daarna het hulle opgemerk dat daar diere en plante is en dit in die afsonderlike groepe geplaas. So het dit aangegaan totdat hulle tussen gewerwelde diere en ongewerwelde diere onderskei het. Ongewerwelde diere kan onderskei word in 35 groepe/stamme. ‘n Paar van die groepe is: insekte, arachnidas, skaaldiere, weekdiere, en veelpotiges.
Ons leer in hierdie artikel van insekte.
[…]Hoeveel weet jy van insekte? Kan jy al die vrae reg antwoord?
As jy klaar al die vrae geantwoord het, vind die antwoorde heel onder.
[…]Net soos ons dinge kan opdeel in groepe van dieselfde kleure of dinge wat dieselfde vorm het, het wetenskaplikes alle lewende dinge in groepe gedeel wat soortgelyke eienskappe het. Hulle het begin deur alles wat lewendig is by mekaar te sit, daarna het hulle opgemerk dat daar diere en plante is en dit in die afsonderlike groepe geplaas. So het dit aangegaan totdat hulle tussen gewerwelde diere en ongewerwelde diere onderskei het. Gewerwelde diere kan in 5 hoof groepe opgedeel word: soogdiere, voëls, reptiele, visse, en amfibieë.
Ons leer in hierdie artikel van visse.

Ons leer in hierdie artikel van amfibieë.
[…]Net soos ons dinge kan opdeel in groepe van dieselfde kleure of dinge wat dieselfde vorm het, het wetenskaplikes alle lewende dinge in groepe gedeel wat soortgelyke eienskappe het. Hulle het begin deur alles wat lewendig is by mekaar te sit, daarna het hulle opgemerk dat daar diere en plante is en dit in die afsonderlike groepe geplaas. So het dit aangegaan totdat hulle tussen gewerwelde diere en ongewerwelde diere onderskei het. Gewerwelde diere kan in 5 hoof groepe opgedeel word: soogdiere, voëls, reptiele, visse, en amfibië.
Ons leer in hierdie artikel van reptiele.
[…]In hierdie studie van Suid-Afrika se geskiedenis gaan jy leer van mense wat deel was daarvan om Suid-Afrika te maak wat dit vandag is. Van die mense het jy reeds dalk ontmoet en ander sal binnekort nuwe kennisse word.
Hierdie is ‘n jaar kursus en kan ‘n half krediet tel vir die Amerikaanse Hoërskool Diploma.
Elke week gaan jy van ‘n nuwe persoon leer en die opdragte doen. Dit word ook aanbeveel dat jy deur die aanvullende artikels lees oor aspekte of gebeurtenisse van Suid-Afrika se geskiedenis, dit sal jou help om die gebeure en geskiedenis beter te verstaan.
As jy ‘n hoërskool leerling tuisskool, weet jy dat daar min Afrikaanse kursus beskikbaar is… en dit is hoe hierdie kursus gebore is. Ek het self met ‘n nuwe hoërskool leerling gesit wat ‘n sosiale studie vak moes neem om ‘n krediet vol te maak vir haar hoërskool diploma. Sy was maar te gewillig om dit in Engels te doen, maar ek het al hoe meer begin besef dat haar Afrikaans onder al die Engelse vakke begin ly. Verder het ons nog nie te veel aandag geskenk in die laerskool jare aan die Suid-Afrikaanse geskiedenis nie, net so hier en daar aan dit geraak. So hierdie kursus is my ‘2 vlieë met een klap’ vir ons gesin gewees.
[…]Ek word gereeld gevra deur mamma’s: “watter hulpmiddels hulle kan gebruik vir hulle voorskoolse kinders?” of “Wat behoort hulle kinders te leer?”
Met “voorskoolse kind” word bedoel die kind van 0-5 jaar.
Graad R is gewoonlik die jaar waarin die kind 6 jaar oud word, dis die jaar waarin daar gereed gemaak word vir skool.
Graad 1 is gewoonlik die jaar waarin die kind 7 jaar oud word.
Daar is baie idees oor wat ‘n voorskoolse kind behoort te leer, en ek het my eie ook. Persoonlik, dink ek dit is beter as ‘n jong kind leer deur speel. As iets nie vir ‘n kind lekker is nie, leer hulle ook nie so goed nie, en kan daar onnodig negatiewe denk paadjies gevorm word in verband met “skool”.
[…]Toe my kinders kleiner was het ek ‘n graad R program vir hulle uitgewerk. Een van die dinge wat ek gemaak het was die muurkaarte vir elke tema wat ons behandel het. Elke muurkaart het bypassende prente, woordeskat woorde en ‘n gediggie.
Die muurkaarte is beskikbaar in ons aanlyn winkel en slegs beskikbaar as ‘n aflaaibare PDF dokument. Vind die verskillende muurkaart skakels hier onder.
Gebruik die muurkaart wanneer ‘n tema bekendgestel word en laat die kind dit besturdeer. Ons het die gediggie saam gelees en gesels oor die tema.
[…]