Vandag ontdek ons die antieke wêreld van die Inkas, een van die groot antieke beskawings in die geskiedenis van Suid-Amerika.



Vandag ontdek ons die antieke wêreld van die Inkas, een van die groot antieke beskawings in die geskiedenis van Suid-Amerika.
Vandag ontdek ons die antieke Majas. Alhoewel hulle gebied naby die Asteke s’n was, was dit twee afsonderlike beskawings. Hulle het baie lank voor die Asteke gelewe en hulle beskawing is anders regeer en meer suid geleë as die Asteke s’n.
Vandag leer ons oor Antieke Mesopotamië, ‘n plek wat bekend staan as die wieg van beskawing, natuurlik omdat dit beweer word dat die eerste beskawings daar ontstaan het.
Die Indusvallei-beskawing, ook bekend as die Harappan-beskawing, was een van die oudste beskawings ter wêreld. Nie baie is bekend oor die antieke beskawing nie. Dit het ontstaan omstreeks 3300-1300 vC in wat nou die hedendaagse Pakistan en Noordwes-Indië is in die Indusrivier-vallei.
Hoeveel weet jy van Antieke Griekeland? Kan jy al die vrae reg antwoord?
As jy klaar al die vrae geantwoord het, vind die antwoorde heel onder.
Kom leer saam oor die lank vergete wêreld van Antieke Griekeland! Ons gaan leer van die geboorte van toneelspel, die filosowe van ouds, mites, gode, helde en die ontstaan van demokrasie. Antieke Griekeland is ‘n skatkis van wonder en ontdekking.