Die Hidrosfeer
Waar kom ons water vandaan? Ons gebruik almal elke dag water. Van kosmaak tot fabrieke het ons almal water nodig. Daarsonder kan ons nie lewe nie. Kom ons leer van die hidrosfeer!
Explore MoreWaar kom ons water vandaan? Ons gebruik almal elke dag water. Van kosmaak tot fabrieke het ons almal water nodig. Daarsonder kan ons nie lewe nie. Kom ons leer van die hidrosfeer!
Explore MoreOns fokus hierdie jaar op aardwetenskappe in ons “wetenskap-klas”. Nadat ons geleer het van die aarde se ontwerp, of hoe hulle vermoed die aarde aanmekaar gesit is, het ons geleer van vulkane, klippe, berge en grotte. Ons het ook geleer van kristalle, soos diamante, edelgesteentes en kwarts, wat vorm uit oplossings van minerale. Kristalle vorm […]
Explore More
Deel van die reekse Materie en Elektrisiteit. Alle vastestowwe, vloeistowwe en gasse bestaan uit materie of miljoene klein deeltjies, hierdie deeltjies word atome genoem. Verskillende stowwe is saamgestel uit verskillende atome. Die periodieke tabel gee vir ons inligting oor elke soort stof en die atome waaruit dit bestaan.
Explore More
Hierdie artikel is deel van ons elektrisiteit reeks. Wat is elektrisiteit? Elektrisiteit is ‘n onsigbare energie en een van die wonders van die natuur. Eenvoudige eienskappe van elektrisiteit is:
Explore More
Materie is waaruit alles om ons bestaan. Leer meer van materie hier. Materie bestaan uit klein deeltjies wat ons atome noem. Die atome van dieselfde soort stof reageer op verskillende maniere teenoor mekaar afhangende van hoe koud of warm dit is of hoeveel energie hulle het. As dit warm kry beweeg hulle weg van mekaar […]
Explore MoreAlles waaraan jy kan dink in hierdie wêreld van ons is gemaak uit materie of klein deeltjies: die rekenaar of telefoon waarop jy hierdie lees, die kos wat ons eet en selfs die lug wat ons in-asem. Alle lewende en nie-lewende dinge bestaan uit materie. Materie se definisie is: enige iets wat spasie opneem en […]
Explore More