HDD Woordkaarte 1

R15.00

3 Bladsye met woordkaarte.

Hierdie produk is in Afrikaans, vir leerder van 4-8 jaar.

Hierdie produk is slegs beskikbaar as ‘n digitale produk om afgelaai te word.

No refunds will be issued on digital products.

Description

Gebruik die woordkaarte om te leer lees, sinne te bou en taal te oefen.

Druk uit op karton, lamineer en sny uit.

Sluit in:

  • algemene en maklike afrikaanse woorde
  • lidwoorde,
  • voornaamwoorde
  • selfstandige naamwoorde
  • werkwoorde
  • beskrywende woorde
  • ‘n paar algemene Afrikaanse name
  • 10 oop spasie vir eie woorde

Van die woorde herhaal sodat die leerder sinne kan bou met die woorde.