HDD Tuisskool werk oorsig

R10.00

‘n Oorsig bladsy van waarmee julle besig is in julle tuisskool.

Hierdie produk is in Afrikaans vir tuisskoolers.

Hierdie produk is slegs beskikbaar as ‘n digitale produk om afgelaai te word.

Description

Gebruik een van hierdie oorsig bladsye om ophoogte te bly van waarvan julle besig is om te leer in julle tuisskool.

Gebruik dit in ‘n lêer, op die muur of om boek te hou. Gebruik dit volgens julle skedule en verander dit elke week, maand of kwartaal.

Drie bladsye in totaal – twee variasies vir addisionele vakke:

  • Bybel/Karaktereienskap,
  • Woordeskat woord,
  • Wetenskap,
  • Voorlees/boekstudie,
  • Musiek,
  • Kuns,
  • Aardrykskunde,
  • Geskiedenis.

Laaste bladsy is ‘n blanko bladsy om eie vakkeuse in te skryf.