HDD Gevorderde Kleure Werkskaarte

R20.00

7 Kleure werkskaarte.

Hierdie produk is in Afrikaans vir leerders van 3-10 jaar.

Hierdie produk is slegs beskikbaar as ‘n digitale produk om afgelaai te word.

 

Description

Stel gevorderde kleure en konsepte bekend, oefen of toets dit. Die kleure ingesluit: goud, silwer, brons, helder, lig, dof.

Sien dit, skryf dit, soek dit, plak dit.