HDD Tangram Kaarte

R30.00

Tuiskool hulpmiddel – Tangram kaarte.

Hierdie produk is in vir leerders tussen 3 en 8 jaar.

Hierdie produk is slegs beskikbaar as ‘n digitale produk om afgelaai te word.

No refunds will be issued on digital products.

Description

Tuisskool hulpmiddel en opvoedkundige speletjie.

Manipuleer kaarte om sekere prentjies te maak. Leer vorms en kleure.

Ontwikkel verskeie breinpaadjies, onder andere wiskunde en taalgebruik ontwikkeling.

 

Homeschool help and educational game for children ages 3-8 years.

Manipulate the cards to make the pictures. Learn shapes and colours.

Develop various brain paths, including maths and language development.