HDD Konsonant Begin Klank Werkskaarte

R30.00

Oefen die konsonant begin klanke.

Hierdie produk is in Afrikaans vir leerders tussen 4 en 10 jaar.

Hierdie produk is slegs beskikbaar as ‘n digitale produk om afgelaai te word.

 

Description

Oefen die konsonant begin klanke deur net die regte prentjies in te kleur.

Letters ingesluit: b, c, d, f, g, h, j, k, l, m, n, p, q, r, s, t, v, w, x, z.