Sale!

HDD Die Loof-hutte fees eboek

R100.00 R0.00

Die Loof-hutte fees e-boek.

Hierdie produk is in Afrikaans.

Hierdie produk is slegs beskikbaar as ‘n digitale produk om afgelaai te word.

No refunds will be issued on digital products.

Description

Hierin sal jy verduidelikings kry van wat die Loof-hutte fees is, asook verskeie idees hoe om die fees lekker te maak vir die kinders en ook hulpbronne om meer te leer oor die fees.

Die fees word ook genoem: Sukkot, Feast of Tabernacles, Feast of Booths en Feast of Ingathering.