HDD Die Heelal Muurkaart Bundel

R50.00

‘n Bundel van 4 tema muurkaarte – Son en Sterre, Die Ruimte, Die Maan en Die Wêreld.

Hierdie produk is in Afrikaans vir leerders 4-13 jaar.

Hierdie produk is slegs beskikbaar as ‘n digitale produk om afgelaai te word.

 

Description

‘n Bundel tema muurkaarte vir die klaskamer of tuisskoolkamer.

Op elke muurkaart is daar bypassende prente, woordeskat woorde en ‘n gediggie.