HDD Alles oor my boek

R10.00

‘n Uitdrukbare, maklik om te maak en gebruik “Alles oor my” boek.

Hierdie produk is in Afrikaans vir leerders van 6-14 jaar.

Hierdie produk is slegs beskikbaar as ‘n digitale produk om afgelaai te word.

No refunds will be issued on digital products.

Description

Gebruik hierdie notaboek drukstuk om ‘n maklike “Alles oor my” boekie te maak.

Die leerder het die geleentheid om te besluit waaroor hy wil skryf en elke bladsy het ook ‘n spasie waar daar ‘n prentjie geteken kan word.

Ingesluit is ‘n voorblad en skryfblaaie wat uitgedruk word op A4 grote bladsy en gevou word om ‘n A5 grote boekie te maak.