HDD Letterkaarte

R15.00

3 Bladsye met letters vir woordbou.

Hierdie produk is in Afrikaans, vir leerder van 4-8 jaar.

Hierdie produk is slegs beskikbaar as ‘n digitale produk om afgelaai te word.

No refunds will be issued on digital products.

Description

Gebruik die letterkaarte om van letters te leer, woorde te bou en taal te oefen.

Druk uit op karton, lamineer en sny uit.

Sluit in:

  • Hoofletters van die alfabet
  • Syfers 0-9
  • Kleinletters van die alfabet
  • Vokaal klanke aa, ee, oo, uu, oe, ie, ou, ui, eu, ei, aai, ooi, oei, eeu, oi, ai
  • Leë kaartjies om ekstra letters in te skryf