Description
Ingesluit (4 bladsye):
- 2x eenvoudige toetse of werkkaarte
- 2x antwoordstelle
Opgestel vir laerskool kinders.
R25.00
Het julle onlangs van die hidrosfeer geleer? Gebruik hierdie toetse om die laerskool-leerder se kennis te toets. Dit kan ook gebruik word as werkkaarte, indien verkies.
Hierdie produk is in Afrikaans vir leerders tussen 7 en 12 jaar.
Hierdie produk is slegs beskikbaar as ‘n digitale produk om afgelaai te word.
No refunds will be issued on digital products.
Ingesluit (4 bladsye):
Opgestel vir laerskool kinders.