HDD Vorms Kursus en Werkskaarte

R100.00

Leer van vorms.

Hierdie produk is in Afrikaans vir leerders tussen 3 en 8 jaar.

Hierdie produk is slegs beskikbaar as ‘n digitale produk om afgelaai te word.

No refunds will be issued on digital products.

 

Description

In die kursus leer ons van 9 vorms:

Sirkel, vierkant, driehoek, reghoek, ovaal, ster, hart, halfmaan en vlieër.

Elke vorm het 4 bladsye:

  • ‘Leer die vorm’ kaart
  • Woord en vorm werksbladsy – versier die bladsy soos verkies
  • Vorm werkskaart
  • Knip en plak aktiwiteit

Ingesluit is ook ‘n weeklikse leerplan, en vorm-gepaste aktiwiteite vir elke vorm.