HDD Vokaal en diftong werk- en leerkaarte

R80.00

Leer van al die vokale en diftonge in Afrikaans.

Hierdie produk is in Afrikaans vir leerders van Gr1-4 (7-10 jaar).

Hierdie produk is slegs beskikbaar as ‘n digitale produk om afgelaai te word.

No refunds will be issued on digital products.

Description

In hierdie bondel werk- en leerkaarte, kyk ons na die vokale en diftonge in Afrikaans:

a, e, i, o, u, aa, ee, uu, oo, ie, oe, eu, ou, ui, ei, y, aai, ooi, oei, eeu.

Daar is 4 leerkaarte op ‘n A4 bladsy. Gebruik dit as mini muurkaarte of sny dit uit en ryg dit aan ‘n sleutelring. Lamineer vir langdurige gebruik.

Die werkkaarte kan gebruik word om die klank in te sement. Druk dit uit. Plaas in plastiek lêersakkies vir herhaaldelike gebruik met witbord merkers.