Description
Gebruik een van hierdie oorsig bladsye om ophoogte te bly van waarvan julle besig is om te leer in julle tuisskool.
Gebruik dit in ‘n lêer, op die muur of om boek te hou. Gebruik dit volgens julle skedule en verander dit elke week, maand of kwartaal.
Drie bladsye in totaal – twee variasies vir addisionele vakke:
- Bybel/Karaktereienskap,
- Woordeskat woord,
- Wetenskap,
- Voorlees/boekstudie,
- Musiek,
- Kuns,
- Aardrykskunde,
- Geskiedenis.
Laaste bladsy is ‘n blanko bladsy om eie vakkeuse in te skryf.