HDD Skrif Oefen bladsye – dubbel klanke

R60.00

13 Skrif oefen werkskaarte vir ie, oe, eu, y, ui, ei, ou, ai, oi, aai, ooi, eeu en oei  klanke.

Hierdie produk is in Afrikaans vir leerders van Gr R-7 (4-13 jaar).

Hierdie produk is slegs beskikbaar as ‘n digitale produk om afgelaai te word.

No refunds will be issued on digital products.

Description

Gebruik die werkskaarte vir skrif oefening en om die basiese taalreëls van dubbel klanke in te skerp.