Description
Leer om die vorms van vorms, nommers en alfabetletters te herken deur natrek werkkaarte.
Ingesluit (47 bladsye):
- 10 x nommer werkkaarte (nommers 1-10)
- 11 x vorm werkkaarte (sirkel, vierkant, driehoek, reghoek, ovaal, ster, vyfhoek, parralellogram, trapesium, hart, ring)
- 26 x alfabet letters (A-Z)
Hierdie werkkaarte kan saam met die HDD Graad R Gids gebruik word.