HDD Kort Bybelverse Skrif Oefen (Los en Vas)

R0.00

Oefen los of vaste handskrif en bybelkennis met kort bybelverse.

Hierdie produk is in Afrikaans vir leerders tussen 4 en 14 jaar.

Hierdie produk is slegs beskikbaar as ‘n digitale produk om afgelaai te word.

 

Description

Ingesluit is 2 boeke as een aflaaibare PDF (50 bladsye):

  • Kort Bybelverse – Los skrif en
  • Kort Bybelverse – Vaste skrif.

Elke boek het 40 kort bybelverse in perfek vir ‘n jong leerder se aandagspan. Daar is 2 verse per bladsy met spasie om die vers te oefen. Enige iemand groot of klein kan die skrif oefen bladsye gebruik om handskrif te verbeter of om die bybelverse te memoriseer.