HDD Kleure Kurses en Werkskaarte

R100.00

Leer van kleure.

Hierdie produk is in Afrikaans vir leerders tussen 3 en 8 jaar.

Hierdie produk is slegs beskikbaar as ‘n digitale produk om afgelaai te word.

Description

In die kurses leer ons van 11 kleure:

Wit, swart, grys, bruin, pienk, pers, oranje, groen, geel, blou en rooi.

Elke kleur het 4 bladsye:

  • ‘Leer die kleur’ kaart
  • Woord werksbladsy – versier die bladsy soos verkies
  • Kleur Werkskaart
  • Knip en plak aktiwiteit

Ingesluit is ook ‘n weeklikse leerplan, en kleur-gepaste aktiwiteite vir elke kleur.