HDD Graad R Gids

R300.00

Gebruik die HDD Graad R Gids om ‘n Graad R jaar saam te stel volgens julle behoeftes.

Hierdie produk is in Afrikaans.

Hierdie produk is slegs beskikbaar as ‘n digitale produk om afgelaai te word.

No refunds will be issued on digital products.

Category: Tags: , , , ,

Description

Hierdie gids is ‘n samestelling van temas en werk wat jy alles kan deurwerk met jou Graad R leerder. Dit gee die ruggraat waarom jy jou eie aktiwiteite kan saamstel om ‘n leersame en genotvolle Graad R vir jou leerder by die huis te gee.

Hierdie gids is nie ‘n handboek met klaar uitgewerkte daaglikse lesse en werkskaarte nie. Dit is vir die eklektiese tuisskool mamma wat graag self wil besluit hoe sy haar kinders leer.

Daar is 30 weke. Elke week het 1 gids bladsy en 1 bladsy vir notas. Elke gids bladsy het ‘n tema, alfabetletter, syfer, vorm/kleur, konsep, Bybelstorie en karakter eienskap om deur die week aan te werk. Verder is daar bypassende wenke, ‘n rympie en ‘n bekende liedjie (of ‘n skakel na ‘n liedjie) vir elke week. En as ‘n bonus voeg ons ‘n evalueringsvorm by.