HDD Ek Leer Skryf 2

R150.00

In die kursus gaan ons oefen om ons skriftegniek te verbeter.

Hierdie produk is in Afrikaans vir leerders tussen 6 en 9 jaar (Gr 1-2).

Hierdie produk is slegs beskikbaar as ‘n digitale produk om afgelaai te word.

No refunds will be issued on digital products.

Category: Tags: , , , , ,

Description

In hierdie kursus oefen ons om ons skriftegniek te verbeter en leer ook van netheid, spasiëring, die reëls van skryf, leestekens, hoofletters, en nog meer. In die laaste paar lesse kyk ons ook na ‘n paar skryf tegnieke soos gedigte en rym, paragrawe en ‘n vriendeskaplike brief.

Die kursus is opgedeel in 30 lesse wat een keer ‘n week gedoen word.

Vir hierdie kursus word daar aangeneem dat die leerder reeds meeste van die letters ken en korrek kan vorm. Anders kan julle eers die HDD Ek Leer Skryf 1 kursus gebruik.