HDD Ek Leer Skryf 1

R100.00

Leer om te skryf, van patrone tot letters en syfers.

Hierdie produk is in Afrikaans vir leerders tussen 4 en 8 jaar.

Hierdie produk is slegs beskikbaar as ‘n digitale produk om afgelaai te word.

No refunds will be issued on digital products.

 

Description

In hierdie afskop kursus gaan julle begin om te leer te skryf. Ons begin met prentjies en patrone om die hand en spiere gewoond te maak aan skryf. Daarna leer ons om letters en syfers te vorm en in lyntjies te skryf. Laaste is daar ‘n paar bladsye waar die leerder leer om sy naam, van, adres en telefoon nommer te skryf.

Die letter en syfer oefeninge het ook addisionele inligting by om te help met leer lees en syfervaardigheid. En die letter vorming is in die middel van die bladsy sodat links- en regshandige leerders dit met gemak kan gebruik.

Hierdie kursus is gemaak vir Gr R-1 (4-8jaar) ouderdom leerders of vir ouer leerders wat ‘n bietjie ekstra hulp nodig het met die vorming van letters en syfers.

Om die kursus in ‘n jaar te voltooi kan julle 1-2 bladsye per week doen.

Daar is 60 werksbladsye in die kursus:

  • 8 x speel oefeninge,
  • 1 x patroon oefening,
  • 26 x a-z (hoof- en kleinletters) oefeninge,
  • 21 x 0-20 syfer oefeninge en
  • 4 x ‘leer my inligting’ oefeninge.