Seisoene Muurkaarte Bundel

R50.00

‘n Bundel van 5 tema muurkaarte – Seisoene, Somer, Herfs, Winter en Lente.

Hierdie produk is in Afrikaans vir leerders 4-13 jaar.

Hierdie produk is slegs beskikbaar as ‘n digitale produk om afgelaai te word.

No refunds will be issued on digital products.

Description

‘n Bundel tema muurkaarte vir die klaskamer of tuisskoolkamer.

Op elke muurkaart is daar bypassende prente, woordeskat woorde en ‘n gediggie.