Description
In die kurses leer ons van 9 vorms:
Sirkel, vierkant, driehoek, reghoek, ovaal, ster, hart, halfmaan en vlieër.
Elke vorm het 4 bladsye:
- ‘Leer die vorm’ kaart
- Woord en vorm werksbladsy – versier die bladsy soos verkies
- Vorm werkskaart
- Knip en plak aktiwiteit
Ingesluit is ook ‘n weeklikse leerplan, en vorm-gepaste aktiwiteite vir elke vorm.