Description
In die kursus leer ons van die nommers 0-10.
Elke nommer het 4 bladsye:
- ‘Leer die nommer’ kaart, (met ‘n skryf die nommer rympie)
- Woord en nommer werksbladsy – versier die bladsy soos verkies
- Nommer werkskaart
- Knip en plak aktiwiteit
Ingesluit is ook ‘n weeklikse leerplan, en gepaste aktiwiteite vir elke nommer.