HDD Kleure Werkskaarte

R20.00

11 Kleure werkskaarte.

Hierdie produk is in Afrikaans.

Hierdie produk is slegs beskikbaar as ‘n digitale produk om afgelaai te word.

No refunds will be issued on digital products.

Description

Stel kleure bekend, oefen of toets dit. Die kleure ingesluit: geel, blou, rooi, swart, wit, grys, bruin, groen, pers, pienk, oranje.

Sien dit, skryf dit, soek dit, plak dit.