Description
In die kursus leer ons van 11 kleure:
Wit, swart, grys, bruin, pienk, pers, oranje, groen, geel, blou en rooi.
Elke kleur het 4 bladsye:
- ‘Leer die kleur’ kaart
- Woord werksbladsy – versier die bladsy soos verkies
- Kleur Werkskaart
- Knip en plak aktiwiteit
Ingesluit is ook ‘n weeklikse leerplan, en kleur-gepaste aktiwiteite vir elke kleur.