HDD Diere Muurkaart Bundel

R40.00

‘n Bundel van 3 tema muurkaarte – Insekte, Wildtuin en Voëls.

Hierdie produk is in Afrikaans vir leerders 4-13 jaar.

Hierdie produk is slegs beskikbaar as ‘n digitale produk om afgelaai te word.

No refunds will be issued on digital products.

Description

‘n Bundel tema muurkaarte vir die klaskamer of tuisskoolkamer.

Op elke muurkaart is daar bypassende prente, woordeskat woorde en ‘n gediggie.