HDD Afrikaans en Wiskunde Hulpmiddels

R100.00

Afrikaans en Wiskunde hulpmiddels.

Hierdie produk is in Afrikaans vir leerders tussen 5 en 13 jaar.

Hierdie produk is slegs beskikbaar as ‘n digitale produk om afgelaai te word.

No refunds will be issued on digital products.

Description

Ingesluit:

  • Weeklikse afmerk lys
  • 200 kaart, 2D vorms
  • 10 raam, getallelyn, 3D vorms
  • Tyd, Analoog horlosie, Digitale horlosie, Tyd omskakelings
  • Feit huisies (+ en -)
  • Feit huisies (x en ÷)
  • Spinnekopsomme, Treintjie somme, Huisie somme
  • Maaltafels 1-12, Orde van verwerkings, Omskakelings
  • A-Z drukskrif, A-Z vaste skrif, Vokale en Konsonante
  • Skryftekens, Leestekens
  • Woordsoorte, Woordvorming
  • Betekenisleer, Sinsoorte, Sinsontleding, Tye