HDD Boek Opsomming Werkskaart

R10.00

Werkskaart vir ‘n boek opsomming.

Hierdie werkskaart is in Afrikaans vir leerders van 8-18jaar.

Hierdie produk is slegs beskikbaar as ‘n digitale produk om afgelaai te word.

No refunds will be issued on digital products.

Description

Gebruik hierdie boek opsomming werkskaart saam met enige boek en om seker te maak die leerder verstaan die boek wat hulle gelees het.

Vul inligting in soos: die title, skrywer, uitgewer, verteller, karakters, omgewing, inleiding, probleem, oplossing en opinie.