Naam: Bidsprinkaan Ander name: Hottentotsgot of Mantis Engelse naam: Praying mantis Soort: insek Meervoud: bidsprinkane Verkleining: bidsprinkaantjie

Naam: Bidsprinkaan Ander name: Hottentotsgot of Mantis Engelse naam: Praying mantis Soort: insek Meervoud: bidsprinkane Verkleining: bidsprinkaantjie
Pikkewyne is voëls wat nie kan vlieg nie, maar wel onder die water kan swem. Hulle kan tot 2 ½ minute hulle asem ophou en tussen 50 en 130m diep duik. Pikkewyne is soos duikbote in die water en beweeg baie vining teen 3-19km/h. Hulle gebruik hulle vlerke om te swem en hulle voete om van rigting te verander.
[…]Gorillas is inteligente, vredeliewende diere wat naby verwant aan die mens is. Hulle ervaar emosies en het ‘n goeie geheue.